top of page


Est. 2002

Ons Visie:

Ons visie is om leerlinge toe te rus om selfstandig en selfversekerd te wees, sodat hul in staat sal wees om hulself te handhaaf in ‘n werkplek en dus waar nodig sodanige werkskepping te bied.
Ons Missie:
Die missie van die skool is om leerlinge te help om sy of haar talente en potensiaal so ver moontlik te ontdek en verder te ontwikkel.
bottom of page