top of page


Est. 2002

Marthie de Bruin Akademie Skoollied:
By die Marthie de Bruin Akademie
word kinders geleer dat elkeen
uniek is en God so moet eer
Hou moed en weet altyd
jy's spesiaal vir Hom,
So gee net jou beste
om bo uit te kom.
Soos 'n pottebakker met sy klei
maak die Here ook met my,
Hy vorm my om sy kind te wees,
om al meer te word soos Hy.
In ons skool werk ons saam
en kry elkeen 'n plek
Dankie Heer vir ons skool
dat ons elke dag kan werk.
bottom of page