MDB Akademie Spoghoekie: 

 

Pieter het deelgeneem aan die jaarlikse Downsindroom Atletiek dag by Tuks. Baie geluk Pieter! Hy behaal 'n 2de plek in die 800m stap!