

Est. 2002
Kontak ons
Kontak Besonderhede:
Adres:
Henry Laan 93
Shere landbou hoewes
Pretoria Oos
Gauteng
Pretoria
0084
Aanwysings:
Vanaf Lynnwood, ry oor Solomon Mahlangu
(Ou Hans Strydom), verby die CRC kerk en Engen Petrolstasie aan die linkerkant op die hoek van Lynnwood en Solomon Mahlangu.
Hou reguit aan met die pad en ry verby Hazeldean Inkopiesentrum aan die linkerkant, (Lynnwood weg word nou Graham weg )
Na die verkeerslig by Hazeldean Inkopiesentrum, sal Lombardy Residensiele gebied aan die linkerkant waargeneem word, en 'n ingang met valhekke aan die regterkant.
Ry ongeveer 200 meter verder tot Lombardy Besigheidspark aan die linkerkant waargeneem word. Op die hoek van Graham & Cole, sal Fernhaven Kwekery se naamword gesien word, draai dan dadelik regs in Cole.
Deur die valhekke ry tot by die 4 - rigting kruising, draai dan links in Henry Rylaan.
Marthie de Bruin Akademie kan aan grys mure uitgeken word of alternatiewelik, die 5de hek aan die regterkant - Nommer 93.
Ligging:
S 25° 48' 4.288" E 28° 21' 35.405"