top of page

Klasse: 

 

 

 

 

Leerlinge in die klas:

 

Ons klasse bestaan uit nie meer as 7 leerlinge nie, om sodoende aan elke leerling se spesifieke behoeftes te voorsien en individuele onderrig te verseker.

 

Ouderdomsgroepe:

 

Leerlinge vanaf voorskool tot Gr 7 waarna hulle dan die TOC program volg.

 

Vaardigheidsklas:

Leerlinge wat ouer as 12 is en nie die akademiese TOC kan volg nie, skakel in by die vaardigheidsklas wat meer gefokus is op die bemeestering van vaardighede. 

Om meer te wete te kom, skakel gerus ons skoolhoof,

Mev. Marthie de Bruin by:

 

(072) 718 5152 

 

 

 

 

klas foto ronel.jpeg
klasfoto hestine.jpeg
bottom of page