Please reload

Agtergrond:

Marthie de Bruin Akademie is ʼn privaat skool wat geleë is in die Ooste van Pretoria op ʼn landbouhoewe in ʼn rustige boomryke atmosfeer, met groot grasperke, tennisbaan en swembad.

 

Gewortel weg van die stad se gewoel en lawaai - maar tog bereikbaar deur al die hoofweë.

 

  • Wix Facebook page

Gee ons gerus 'n "Like" op Facebook

Adres:

Henrylaan 93

Shere Landbouhoewe

Pretoria Oos

mdbsentrum@lakelands.co.za
Tel:  (012) 809 0963
Fax: (012) 809 0319

Cell: (072) 718 5152